ABIRAM

ABIRAM beteken “my pa is die verheerlikte een”. Daar is twee verwysings na persone met die naam Abiram:

1. Een van die leiers van ’n opstand teen Moses* en Aäron* wat priesterlike gesag gesoek het (Num 16:9-11).

2. Die seun van Giël, wat gesterf het toe sy pa die fondamente van Jerigo* gebou het (1 Kon 16:34, vgl Jos 6:26).

 

Sidebar