AKOR

AKOR is die vallei waar Akan* gestenig en verbrand is, omdat hy ná die verwoesting van Jerigo* van die buit geneem het wat aan die Here* behoort (Jos 7). Die vallei het deel uitgemaak van die noordelike grens van Juda*2 se stamgebied (Jos 15:7). Die Akorlaagte word in Jes 65:10 en Hos 2:12-15 genoem in verband met hoop op herstel in die eindtyd.

 

Sidebar