ANNA

ANNA was ’n 84-jarige profetes, ’n dogter van Fanuel uit die stam

Aser*. Sy het die Here voortdurend in die tempel*3 gedien (Luk 2:36). As jong vrou was sy sewe jaar getroud, maar ná haar man se dood het sy weduwee gebly. Sy het God gedank vir sy verlossing toe Jesus* se ANNA was ’n 84-jarige profetes, ’n dogter van Fanuel uit die stam ouers Hom as baba na die tempel gebring het.

 

Sidebar