ARABA

ARABA, die slenkdal wat suid van die See van Galilea* lê en drie hoofgebiede insluit: die Jordaanvallei*, die laagliggende gebied rondom die Dooie See* en die gebied wat strek vanaf die Dooie See tot aan die Rietsee* (Deut 3:17). Die Jordaanvalleipad is in hierdie streek geleë (2 Sam 4:7).

 

Sidebar