ARAD

ARAD is ’n belangrike Kanaänitiese* stad in die woestynagtige suide van Israel*, oftewel die Negev. Die stad word genoem in Israel se opmars na Kanaän waar die koning van Arad Israel aangeval en sommige Israeliete gevange geneem het (Num 21:1-3). Die koning van Arad tel onder die konings van Kanaän wat deur Josua* verslaan is met Israel se intog in dié land (Jos 12:14).

 

Sidebar