ASSEMBLIES OF GOD

ASSEMBLIES OF GOD het in 1910 in Suid-Afrika begin en behoort tot die pinkstertradisie (Kyk by: Pinksterbeweging – teologies). Hierdie kerk beskik oor bykans 2 000 gemeentes in Suid-Afrika en in die buurlande (Lesotho, Swaziland, Namibië, Mosambiek en Zimbabwe). . Die kerk het nagenoeg een miljoen lidmate (2015). Hulle hoofkantoor is in Durban.

 

Sidebar