ASTROLOGIE

ASTROLOGIE werk met die veronderstelling dat die hemelliggame en hulle bewegings mense se doen en late op aarde beïnvloed. Vandag word dit bedryf as ’n populêre pseudo-wetenskap in veral glanstydskrifte en nuusblaaie (bv “Wat sê die sterre?”). Die Christelike oortuiging is dat die mens se lewe deur God beskik word en dat die bewegings van hemelliggame nie ’n rol daarin speel nie.

 

Sidebar