BEALJA

BEALJA was een van die mans wat in Sik­lag* by Dawid* aangesluit het toe hy deur Saul* verban is. Hierdie mans kon ewe goed met hulle regter- as met hulle linkerhand ’n boog of slingervel hanteer (1 Kron 12:5).

 

Sidebar