BEER-LAGAI-ROÏ

BEER-LAGAI-ROÏ beteken “fontein van die Lewende Een wat my sien”. Die naam is gegee aan ’n waterfontein in die Negev-woestyn tussen Kades en Bered, langs die pad na Sur toe (Gen 16:7-14), wat die toneel was waar die Engel*2 van die Here aan Hagar verskyn het, en waar Isak sommige kere gebly het (Gen 16:7-8; 24:62; 25:11).

 

Sidebar