BEËRI

BEËRI is die naam van twee persone in die Ou Testament*.

  1. ‑’n Hetiet*, die pa van Esau* se vrou, Jehudit (Gen 26:34).
  2. ‑Die pa van die profeet Hosea* (Hos 1:1).

 

 

Sidebar