BILDAD

BILDAD die Suagiet was een van Job* se drie vriende wat gekom het om hom te troos (2:11). Die tema van sy eerste toespraak is vergeldende geregtigheid* (Job 8). Sy tweede toespraak (Job 18) is veroordelend van aard, en met die veel korter derde toespraak wys hy daarop dat niemand regverdig voor God kan wees nie (Job 25).

 

Sidebar