DIDIMUS

DIDIMUS is ’n Griekse* woord wat “twee­ling” beteken. In die Nuwe Testament* word dit slegs in die Johannes*-Evangelie* gebruik as ’n kwalifikasie of bynaam van die apostel Tomas*, wat dus daarop dui dat hy een van ’n tweeling was. Opvallend is dat die Sinoptiese* Evangelies nie hierdie bynaam vir Tomas het nie.

 

Sidebar