DOMINEE

DOMINEE, afgelei van die Latynse dominus = heer, is die benaming vir ’n gereformeerde* predikant* ná sy/ haar ordening* in die amp*.

 

Sidebar