DUMA

DUMA. Een persoon en twee plekke dra hierdie naam.

  1. ‑Die sesde seun van Ismael*, die seun van Abraham* (Gen 25:14).
  2. ‑Een van die dorpe in die bergland wat deel uitgemaak het van Juda* se stamgebied (Jos 15:52).
  3. ‑’n Plek wat in ’n profetiese uitspraak genoem word in verband met Seïr* (Jes 21:11).
Sidebar