EHUD,

EHUD, seun van Gera, was afkomstig uit die stam van Benjamin*. Hy het die Israeliete bevry van die Moabiete* deur hulle koning, Eglon*, met ’n dolk te vermoor. Hy het sy vyand uitoorlê deur, as linkshandige, sy dolk aan sy regtersy onder sy klere weg te steek. Hy was die tweede rigter* in Israel* en het sy taak met eer verrig (Rig 3:12-31; 4:1).

Sidebar