ELIM

ELIM beteken “magtige bome”. Dit was die tweede bymekaarkomplek van die Israel*iete terwyl hulle onderweg was na die berg Sinai*2 (Eks 15:27; 16:1; Num 33:9). Elim het twaalf putte met water gehad en se­wentig palmbome. Die Israeliete het waar­skynlik vir ’n geruime tyd by Elim vertoef. Daar word gereken dat Elim die plek was wat vandag bekend staan as Wadi Ghu­rindel, naby die Golf van Suez.

 

Sidebar