EMMANUEL ASSEMBLIES

EMMANUEL ASSEMBLIES het in 1977 tot stand gekom en hulle staan in die evangeliese Pinkstertradisie. Hulle hoofkantoor is in Tzaneen geleë. Hulle het 150 ge­meentes en ongeveer 5 000 lidmate. Hulle beskik ook oor kerke in Swaziland en Mosambiek.

Sidebar