GIBEON

GIBEON beteken “heuwelstad” en was een van die koninklike stede, selfs groter as Ai*. Dit was ook een van die vier stede van die Hewiete. Die inwoners het ’n ooreen­koms met Josua* aangegaan en gesê: “Ons wil u onderdane wees” (Jos 9:3-15), en het gevolglik die lot vrygesping wat Jerigo* en Ai getref het (vgl Jos 11:19). Gibeon is geleë in die gebied van Benjamin* (Jos 18:25).

Sidebar