GILEAD

GILEAD beteken “heuwel van getuienis” (Gen 31:21) en is ’n bergagtige gebied oos van die Jordaan* (Gen 31:25). Num 32:1 verwys na hierdie gebied as die “land van Gilead”. Gilead het behoort aan die stam­me van Gad* en Ruben* en die suidelike deel van Manasse* (Deut 3:13; Num 32:40).

 

Sidebar