GILJON

GILJON is die seun van Naomi* en haar man Elimelek*, wat in die land Moab* gewoon het as gevolg van ’n hongersnood in Israel*2. Giljon, en sy broer Maglon*, was getroud met twee Moabitiese vroue, Orpa* en Rut*. Giljon, Maglon en hulle pa sterf, en laat hulle ma Naomi en haar twee Moa­bi­tiese skoondogters, Orpa en Rut, sonder heenkome – sonder ’n man of ’n seun om vir hulle te sorg.

Sidebar