GOLGOTA

GOLGOTA beteken “Kopbeenplek” en was ’n heuwel buite Jerusalem* waar teregstellings plaasgevind het en Jesus* gekruisig is (Matt 27:33-35).

 

Sidebar