GOLIAT

GOLIAT was die Filistynse* reus wat vir 40 dae lank openlik die weermag van die Israeliete* uitgedaag het, maar wat uiteindelik deur Dawid* verslaan is met ’n klip en ’n slingervel (1 Sam 17:4). Hy was waar­skynlik ’n afstammeling van die ou Re­faïete, van wie daar ’n groep skuiling ge­vind het by die Filistyne nadat die Ammo­niete* die gebied oorgeneem het (2 Sam 21:22).

Sidebar