IRAK

IRAK. Volgens sommige navorsers was die volgende plekke in die huidige Irak of het die gebeure daar plaasgevind: Die tuin van Eden. MesopotamiëH. NoagH het die ark1H daar gebou. Die toringH van Babel. AbramH het uit Ur, in suidelike Irak, gekom. IsakH het sy vrou in Nahor in Irak gaan haal. JakobH het daar met RagelH getrou. JonaH het in Nineve gepreek wat in Irak is. AssiriëH wat Israel4H in ballingskap1H weggevoer het, is in Irak geleë. AmosH het daar gepreek. NebukadnesarH van die Babiloniese Ryk wat Juda4H in ballingskap2H weggevoer het, was in Irak. Die leeukuil waarin DaniëlH was, en die vuuroond waarin sy drie vriende was, was in Irak. Esegiël het ook hier gepreek. Alhoewel Israel die volk is wat die meeste in die Bybel genoem word, word die mense van Irak die tweede meeste genoem.

Sidebar