JAEL

JAEL. Nadat Debora* en Barak* die Ka­naänitiese koning Jabin* verslaan het (Rig 4), vlug sy generaal Sisera* en soek skuil­plek in die tent van Jael. Jael gee vir hom melk om te drink, en toe hy aan die slaap raak, vermoor sy hom deur ’n tentpen deur sy slaap te kap. In Rig 5 word Jael geprys as die redder van die volk Israel*.

Sidebar