JEFTA

JEFTA is die rigter* wat Israel* volgens Rig 11 van die Ammonitiese* oorheersing bevry het, maar hy is eerder bekend as die onbesonne pa wat ’n gelofte gemaak het om die eerste persoon wat hom tegemoet kom ná die oorwinning, te offer as brandoffer vir God. Jefta is gebroke wanneer dit sy dogter is wat die slagoffer is, maar nadat sy twee maande saam met haar vriendinne getreur het, kom Jefta sy gelofte na.

 

Sidebar