JERUBBAÄL

JERUBBAÄL, die vyfde rigter van Israel*, is Gideon* se ander naam. Hy word in die Bybel* twee keer so genoem: in Rig 7:1 net vóór die oorlog teen Midian* en in Rig 8:29 net ná die slag teen Midian.

Sidebar