JOJAKIM

JOJAKIM. Farao Neko* van Egipte* maak Eljakim koning van Juda*4 (608–598vC) in die plek van sy pa, Josia*, nadat Neko eers die aanvanklike troonbestyger, Joahas*, ná slegs drie maande se regering, na Egipte weggevoer het. Eljakim se naam word verander na Jojakim (2 Kon 23:34–25:5). Hy was ’n goddelose en onregverdige koning wat buitensporige bouprojekte met dwang­arbeid aangepak en sy mense geweldig belas het (Jer 22:13-17).

Sidebar