KLEOPATRA

KLEOPATRA is ’n gewilde naam in die die laat-Hellenistiese tyd, veral in koninklike kringe. So dra heelwat vroue in die Ptolemese en Selekeudiese dinasties die naam Kleopatra. Die naam Kleopatra word veral met die laaste koningin van ’n onaf­hanklike Egipte* geassosieer. Sy was die minnares van Julius Ceasar* en van Markus Antonius, voor haar selfmoord in 30 vC.

 

Sidebar