LIBERTAS PROPHETANDI

LIBERTAS PROPHETANDI is ’n teologiese term wat “vryheid van standpunt” beteken en waarmee gesê word dat daar oor ’n bepaalde saak meer as een standpunt is en vryheid bestaan om die een of die ander te huldig. So, bv, die NG Kerk* se sinode*besluit van 2011/2013 oor die Bose* wat aanvaar dat sommige gelowiges meen dat die Bose* ’n “persoon” is, terwyl ander meen dit is eerder ’n onpersoonlike “mag”. Nie een van dié sieninge word dus in die NG Kerk as “ketters”* beskou nie; daar is oor dié saak libertas prophetandi.

 

Sidebar