MAÄSEJA

MAÄSEJA is ’n algemene naam vir sowat 20 verskillende persone in die Ou Testa­ment*.

  1. ‑Die meeste van hierdie persone kom uit die Levitiese en priesterlike geslagte (vgl bv 1 Kron 15:18; 2 Kron 23:1 en 34:8-11; Jer 35:4; Esra 8:5, 8 en 12:41-42 en 10:18, 21, 22, 30; Neh 3:23).
  2. ‑’n Ander Maäseja was die seun van Agas*, koning van Juda*, wat deur Sikri van Efraim* doodgemaak is, as deel van Israel* se inval in Juda (2 Kron 28:7).

 

Sidebar