NABAL

NABAL was ’n baie ryk boer van Karmel*. Die Bybel* beskryf hom as “’n regte korrelkop en onbeskof” (1 Sam 25:3). Dawid het ná sy dood sy weduwee, Abigajil*, as vrou geneem.

Sidebar