NON

NON. ’n Vroulike persoon wat in die Katolieke Kerk* ’n gelofte* van onder meer toewyding en kuisheid afgelê het, gewoonlik in ’n klooster* woon en op verskillende maniere, onder meer in die onderwys, diens lewer.

 

Sidebar