OFEL

OFEL is ’n deel van die suidoostelike heu­wel van Jerusalem* tussen die huidige stads­muur en die Ou Dawidstad. Aan die voet van die Ofelheuwel ontspring die Gihon*-fontein. Koning Jotam* (2 Kron 27:3) en Manasse* (2 Kron 33:14) onder­neem muurversterkings op die Ofel. Tem­pelslawe woon ná die ballingskap* hier (Neh 3:26).

Sidebar