OOSPOORT

OOSPOORT is geleë in die oostelike muur van Jerusalem*, aangrensend aan die tempel* en koninklike paleisgebied. Dit verleen toegang tot die Olyfberg*, oostelike dorpies en die Judese woestyn. Die poort was deel van die oostelike muur wat in Nehemia* se tyd herstel is (Neh 3:29). Vol­gens Joodse* geloof sal dié poort, wat van­dag toegemessel is, oopgemaak word met die koms van die Messias*.

 

Sidebar