ORPA

ORPA is die Moabitiese* skoondogter van Naomi* en haar man Elimelek*, wat ge­troud was met Giljon* en Rut* met sy broer Maglon*. Die dood van beide broers en hulle pa laat Naomi, Orpa en Rut sonder heenkome. Naomi besluit om terug te keer na haar land van herkoms, en stuur haar twee Moabitiese skoondogters terug na hulle families. Orpa gee gehoor aan Naomi se versoek en gaan terug na haar mense toe.

Sidebar