PASTOR

PASTOR (van Latyn pastor = herder) word in gereformeerde* kringe soms gebruik om die predikant* in sy herderlike/pastorale* hoedanigheid aan te dui.

 

Sidebar