POTIFERA

POTIFERA is Josef* se Egiptiese* skoonpa (Gen 41:45). Hy het in die stad Heliopolis (On) gewoon, wat die hooftempel vir die aanbidding van die songod Ra* was. Potifera was ’n priester in die tempel en sy naam beteken “eiendom van Ra”. Die naam kom in verskeie vorms op Egiptiese monumente voor.

 

Sidebar