SAMGAR

SAMGAR word in net twee verse in die Ou Testament* genoem: die seun van Anat*, wat 600 Filistyne met ’n sweepstok doodgeslaan het (Rig 3:31 en 5:6 in die lied van Debora*). Daar is onsekerheid of hy amptelik ’n rigter* was, en of sy optrede nie maar net verligting vir die Israeliete* gebring het in hulle stryd teen die Filistyne* nie. Sommige navorsers wonder selfs of hy nie ’n Kanaäniet* was nie.

 

Sidebar