SOFAR

SOFAR is een van Job* se drie vriende wat hom kom bystaan het nadat hy alles verloor het (Job 2:11; 11; 20; 42:7-9). Niks is oor hom bekend nie, behalwe dat hy uit Naäma was. Dit is ’n stad in die stamgebied van Juda* (Jos 15:41). Sofar se “logika-”redenasies haal hom die gramskap van God op die hals, maar nadat Job vir hulle gebid het, het God hulle vergewe.

 

Sidebar