TERA

TERA was die seun van Nahor*1 en die pa van Abraham* en twee ander seuns, Nahor*2 en Haran* (Gen 11:24-26). Tera was ’n nakomeling van Sem* (Gen 11:10-26). Hy het in Mesopotamië* gebly (Jos 24:2). Gen 11:31 vermeld dat “Ur* van die Chaldeërs*” sy tuiste was. Hy sterf in Haran* op 205-jarige ouderdom (Gen 11:32).

Sidebar