WESLEYAANSE KERK

WESLEYAANSE KERK, wat in 1904 in Suid-Afrika tot stand gekom het, maak deel uit van die metodiste*-tradisie en is onder andere gefokus op evangelisasie* en sen­ding*. Hulle noordelike hoofkantoor is in Garsfontein in Pretoria geleë en daar het dié kerk ongeveer 5 000 lidmate en nog 8 000 ander volgelinge. Hulle suidelike hoofsentrum is in Umtata en in hierdie streek het hulle ongeveer 5 000 lidmate en 3 000 volgelinge. Hulle mondstuk staan bekend as Ikwezi.

Sidebar