OZROVECH, SOLOMON (SOLLY)
OZROVECH, SOLOMON (SOLLY) (1927–2015) is jare lank as die gewildste Afrikaanse skrywer van geestelike boeke beskou. Letterlik honderde duisende eksemplare van sy boeke, waaronder talle Bybelse* dagboeke, is deur die jare versprei – die meeste daarvan geskryf ná sy aftrede as predikant*. Hy is in Hillbrow gebore as die seun van ’n Joodse egpaar uit… Lees Meer »