Q

QURíAN

QURíAN. Kyk by: Koran.

QUMRAN

QUMRAN is die naam van ’n droë rivierloop (wadi) en die ou ruïne langsaan. Die ruïne is geleë aan die noordwestekant van die Dooie See, suid van Jerigo*. Die plek het be­kendheid verwerf omdat die Dooie See-rolle* in die omgewing gevind is. In totaal is die oorblyfsels van ongeveer 900 manuskripte ge­vind. Die rolle was… Lees Meer »

QERE

QERE. Kyk by: Ketib.

Sidebar