Uncategorized

TEOLOGIESE OPLEIDING: FAKULTEIT TEOLOGIE, UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Op 1 November 1859 is die ou Drosdy-gebou aan die bokant van Dorpstraat in Stellenbosch amptelik as ‘n plek vir teologiese opleiding geopen. Predikante van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) is tot op daardie stadium meestal in Nederland opgelei. Daar was egter ‘n groeiende gevoel dat uitbreidings in die kerk plaaslike teologiese opleiding regverdig, en… Lees Meer »

Sidebar