Y

YUN, BROTHER

YUN, BROTHER (1958–) is gebore met die naam Liu Zhenying in die Henan-provinsie, China*. Op 16-jarige ouderdom kry hy die roeping om Christus* as Verlosser te volg. Een nag, getuig hy, het hy ’n roepstem gehoor wat vir hom sê: “Yun, Ek stuur jou na die weste en suide om my getuie te wees.” Die… Lees Meer »

YWAM

YWAM. Kyk by: Youth with a Mission.

YSKRISTAL

YSKRISTAL. Kyk by: Juwele en edelstene.

YOUTH WITH A MISSION (YWAM)

YOUTH WITH A MISSION (YWAM) is ’n internasionale en interkerklike Christe­like sending*organisasie wat in die wêreld uitreik met die evangelie* van Jesus* Chris­tus* deur middel van evangelisasie*, oplei­ding en “mercy”-bediening. Loren Cunning­ham het YWAM in 1960 gestig. Ywammers het reeds die evangelie* met miljoene mense rondom die wêreld gedeel. YWAM werk in 150 lande van… Lees Meer »

YOUNG MEN’S CHRISTIAN ASSOCIATION (YMCA)

YOUNG MEN’S CHRISTIAN ASSOCIATION (YMCA). George Williams, ’n Engelse assistent-kleremaker, en twaalf van sy vriende wat gereeld vir gebed* en Bybel­*studie saamgekom het, het in 1844 gevoel dat hulle op ’n praktiese manier in die be­hoeftes rondom hulle moet voorsien. By die Wêreld-Handelstentoonstelling van 1850 in Crystal Palace in Londen het die groot deurbraak gekom…. Lees Meer »

Sidebar